Kidzworld

Search by Province

Storietyd

Kinderboekklub / Childrens Book Club

  Location:
On Line Store Centurion Centurion
  Days:  
Mon Tue Wed Thu Fri
 Ages:
(2 - 3) (4 - 5) (6 - 12)
 Call:
0826600554
 Email:
send us an email
 Web:
www.storietyd.co.za
(Please let them know you found them on Kidzworld)

 Follow us:

Overview

Bou saam met Storietyd aan 'n blink toekoms vir jou kind:

Lidmaatskap is gratis.

Jy kry 'n gratis boek om jou by die klub te verwelkom.

Jy ontvang elke kwartaal (Maart, Junie, September en Desember) 2 boeke* by jou huis of kantoor.

Jy sal elke kwartaal voorgestel word aan die nuutste en beste Afrikaanse en Engelse kinderboeke in Suid-Afrika.

Jy kan self kies uit ons verskeidenheid boeke wat deur kundiges volgens ouderdomsgroep gekategoriseer is

Dit kos jou R 100 per maand (aflewering ingesluit).

Afrikaanseboeke en Engelseboeke

Build a bright future for your child with StorieTyd:

Membership is free.

You receive a free book to welcome you to the club.

You will receive 2 books* every quarter (March, June, September and December) delivered to your home or work address.

You will be exposed to the latest and best English and Afrikaans children's books available in South Africa.

You get to choose your books from our large selection of books that have been placed into age appropriate categories by experts in their field. 

All of this for only R100.00 per month per child - inclusive of delivery!

Products and Services

Storieboeke / Story Books
Aktivikteitsboeke (Bertus Beer) / Activity Books
Storie CD's / Story CD's
Sprokieboeke
Ek leer lees / I learn to read
Ek kan lees / I can read

Testimonials

Weereens baie dankie vir die verskil wat julle in kinders se lewens maak met die pragtige boekies. My seuntjie geniet dit so baie en ek kan definitief die verskil in sy intellek en verbeelding sien teenoor ander maatjies wat nie lees nie. Hy is twee en ‘n half en as ek vir hom wil lees dan sê hy: “Nee mamma, ek wil vir mamma lees.” Dan vertêl hy presies vir my wat op die bladsy staan net met wat hy op die prentjies sien. Ek is soms verstom oor die detail wat hy gee. Lees maak ‘n verskil!"

Mev. Strydom, Port Elizabeth

"Edward was absoluut gek, dol, oor sy eerste boekpakkie - dit het toevallig gearriveer dieselfde dag as wat ons twee Bloemfontein toe gery en die aand in Middelburg oorgeslaap het.  Sy boekies het hom heelmiddag en heel aand besig gehou - gesukkel om hom aan etenstafel en in die bed te kry en die volgende dag kon hy nie wag om sy sterretjies vir sy Oupa en sy ouers te wys nie.
Ek is baie baie tevrede met my eerste pakkie en beveel julle by almal aan met jong kinders of kleinkinders.
Storiegroete van 'n Ouma!"

Mev. Jordaan, Klein-Brakrivier

"Andre lees al boeke soos die National Geographic (nie kids een) en wetenskaplike experimente boeke van so oor die 300bls.  Hy is baie ver voor sy jaargroep.  Hy lees, praat en skryf Afrikaans en Engels vlot en kry in 90% vir al sy vakke op skool. Ek sal altyd julle verder bemark by vriende omdat ons jare se genot uit die boeke gekry het."

Mev. De Kock, Pretoria

Search
Select a Province

Categories

Storietyd

Kinderboekklub / Childrens Book Club ...

 Location: On Line Store Centurion Centurion
 Days: 
Monday  Tuesday  Wednesday  Thursday  Friday 
 Ages:
(2 - 3)  (4 - 5)  (6 - 12) 
 Call: 0826600554
 Email:
send us an email
 Web: www.storietyd.co.za

Gallery